“Art washes from the soul the dust of everyday life.”
-Pablo Picasso
SMAC
The exhibition will run from 10 September 2010 until 25 September 2010.
INDEX: 40 Toonaangewende Werke uit die Sanlam-Kunsversaameling
“Kuns was die stof van die alledaagse lewe van die siel af.”
- Pablo Picasso
Smac Kunsgalery is verheug om saam met Sanlam Private Beleggings ‘n uitstalling van ‘n keur belangrike en selde tentoongestelde werke uit die Sanlam Versameling aan te bied.
Sanlam Private Beleggings heg onstsaglike waarde aan ons nasionale kunserfenis.
Die tentoonstelling open 10 September 2010 en sluit 25 September 2010